fbpx

Valhalla Tees – Danie Theron en Broers T-Shirt

R359.00

Die Bo-baas verkenner se Keuse – Leef Legendaries!

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy met ‘n unieke, hoë kwaliteit t-hemp die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word – terwyl dit moeiteloos dien as ‘n ysbreker of aanknopingspunt wat jou die geleentheid bied om met jou nuutgevonde geskiedenis-kennis te spog. Dit als terwyl jy soos ‘n splinternuwe sikspens lyk.

Features

  • Moderne snit hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Dimensions

Weight 0.20 kg
Dimensions 20 × 21 × 3 cm
Size

Medium, Large, XL, 2XL

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop