Valhalla Tees – Jock van die Bosveld T-Shirt
R359.00
Die Ware Bielie Van die Bosveld – Leef Legendaries!
Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy met ‘n unieke, hoë kwaliteit t-hemp die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word – terwyl dit moeiteloos dien as ‘n ysbreker of aanknopingspunt wat jou die geleentheid bied om met jou nuutgevonde geskiedenis-kennis te spog. Dit als terwyl jy soos ‘n splinternuwe sikspens lyk.